Kom kuier en Praat saam met ons op die Stoep, en hier sal jy menigte bekendes ontmoet. Kom kyk na die grootste en wildste koek in Kirkwood, kom doen jou deel want met hierdie koek mag jy dalk die harte steel!
Met jou wen-foto word jy beloon, of met n Afrikaanse boek bekroon! Kom kyk na toneel op sy beste met talent uit ons eie geweste!
Van die heerlikste KOFFIE en die lekkerste KOEK tot waar jy jou maters ontmoet, alles gebeur in Afrikaans by ATKV en DIE BURGER se “Koek oppie Stoep”