The directors and management of the SPAR Kirkwood Wildsfees have after careful consideration decided not to stage the 2020 event in June due to global CORONA-19 outbreak. “Rest assured, we have already set the dates and plans in place for 2021, when the SPAR Kirkwood Wildsfees will be held between June 25 and June 27,” says festival director Jenni Honsbein. “The decision was not taken lightly,” says Wildsfees board chairperson Paul Marais. “Even though the planned event fell out of the ban on …
2020 SPAR Kirkwood Wildsfees staan oor tot 2021
Ná deeglike oorweging het die direksie en bestuur van die SPAR Kirkwood Wildsfees besluit om nié die 2020-fees weens die wêreldwye uitbreek van die COVID19-virus aan te bied nie “Maar wees gerus, ons het reeds ons datums en planne in plek vir volgende jaar se SPAR Kirkwoods Wildsfees wat oor die naweek van 25 – 27 Junie aangebied sal word,” sê Jenni Honsbein, feesdirekteur. “Dit was n baie moeilike besluit om te neem,” sê Paul Marais, voorsitter van die Wildsfees. “Hoewel die Wildsfees se …