Tuisblad

Borge / Sponsors

Entertainment

Wildveiling

 Expo's

Program

Kaartjies

Akkommodasie

Kompetisies

Kaart en Terrein

Veiligheid

Kontak Ons

Wild Links

SWEET TEMPTATION

Mint Chocolate Fudge
Coconut Fudge
Christmas fudge
Maple cream Fudge
Chocolate French fudge
Amaretto fudge
Candy cane fudge
Koffie fudge
Amarula cream
English Toffee
Cape Cream Velvet
Potato chip fudge
Peanut Butter fudge
Ongekookte fudge
Kooky Koel Aid fudge
Black forrest fudge

LOCAL IS LEKKER

Christa Smith (nee, Visser) het in 1980 haar intrek op die plaas Soetkloof naby Kirkwood geneem as vrou van Louis Smith, 'n sybokhaarboer van die omgewing. Sy het  in 1991 begin beskuit bak vir 'n tuisnywerheid in Uitenhage. 'n Tuisnywerheid in PE het haar genader om vir hulle te bak – en die res is geskiedenis. 

Vandag lewer Imnandi Bakkery ("Imnandi" is Xhosa vir "lekker") beskuit aan meer as 40 kettingwinkels en tuisnywerhede, vanaf sover as George tot Oos-Londen.

Kirkwood en Uitenhage se soettande ken ook die heerlike sjokolade sjiffonkoeke wat elke week by die SPAR beskikbaar is.

Imnandi Bakkery sal 'n stalletjie by die Kirkwood Wildsfees behartig waar ses soorte beskuit, skuimpies, sjokolade sjiffonkoeke en ander tuisgemaakte, varsgebakte produkte beskikbaar sal wees.

Sy kan gekontak word op 084 589 1773 of imnandi@gmail.com vir navrae en bestellings.