Vir die eerste keer in die Oos-Kaap sal Lollos 9 Mallemeule te sien wees.
Op Saterdag, 1 Julie om 10:00 en op Sondag 2 Julie om 9:30 sal Lollos en Lettie in die Coca-Cola area wees.