Friday, June 30:
Heeldag Vermaak- ‘n Verskeidenheid van fynproewer wyne en uitgesoekte keur disse met “laid back blues” klanke in die agtergrond
11:00-13:00 Valley sounds – The Sensationals supporting Aranchia Galant
13:00-15:00 Patrick “Tururu” Lindoor

Saturday, July 1:
Die lekkerste kuier in die land waar uitgesoekte wynplase,  gourmet disse en rustige klanke in die agtergrond aan die orde van die dag is
10:00-12:00 Bay City Rockers  – Old School Rock & Roll
12:00-14:00 Bay City Rockers – CCR

Sunday, July 2:

Die Skaapkop Langtafel Banket
“Vir n lekker bymekaar kom”
Tyd: 11:00
Plek:  kykNET Leefstyl Plein
Prys:
R150.00 –Skaapkop
R75.00 – Skaapstertjies
Aangebied deur die ATKV

SPAR KIrkwood Wildsfees > Program > kykNET Leefstyl Plein