Kom kuier by die NG Kerk Kirkwood se gewilde Kosblik Teetuin waar jy n blaaskans kan vat en iets warms of kouds kan geniet! Let wel, n spesiale spyskaart vir die feesgangers is daar te kry! Kom loer gerus in.