|
|
|
|
FRIDAY,
29 JUNE 2012 |


 |
|
10h00 |
Donkie Kar Beoordeling – McDonald Straat
|
|
10h00 |
Vlieg Hengel – Gooi Demonstrasie |
|
10h30 |
|
|
12h00 |
Popsi & Hobi |
|
13h00 |
Donkie Kar Kompetisie – ere rondte |
|
14h00 |
Vlieg Hengel – Gooi Demonstrasie |
|
15h00 |
Nels Verspreiders Kragman vertoning |
|
SATURDAY,
30 JUNE 2012 |
|
09h30 |
Stihl Might Blade Display |
|
10h30 |
Kubota Strongman Show |
|
11h30 |
Montego Boerboel Show |
|
13h30 |
Koedoedrolverspoegkompetisie saam met Suprize
Celeb |
|
14h00 |
Kubota Strongman Show |
|
15h00 |
Fly Fishing Casting Demo |
|
SUNDAY, 1
JULY 2012 |
09h30 |
BMW Motorcycle display by the BMW and Ulysses
clubs |
|
10h00 |
Popsi & Hobi (meet the Oros man) |
|
10h30 |
Fly Fishing – Casting Demo |
|
11h00 |
NQWEBA XHOSA MENS CULTURAL GROUP |


|
BOERBOEL HONDE SKOU
Die afgelope ses jaar was
daar ‘n SA Boerboel Skou aangebied op Saterdae by die Kirkwood Wildsfees. Dit
het gou so gewild geraak dat dit gegroei het tot een van die grootste Boerboel
Skoue in SA en by verre die Boerboel Skou met die meeste toeskouers.
Saterdag vanaf :
11h00 - 13h30
|
 |
|

Ons was bevoorreg om vanaf dag een Huis Minette te betrek by die boerboele.
Dit is ‘n tehuis vir verstandelik en liggaamlik gestremde volwassenes . Die
tehuis ontvang geen staatsubsidie nie – sodoende ontvang Huis Minette
fisiese hulp en geldelike ondersteuning. Ons oorhandig ook geldelike bydraes
namens die Oos-Kaap Boerboel Klub aan Huis Minette. Hierdie jaar het hulle
dit baie nodig gehad en kon hulle nuwe linne aankoop vir die tehuis. Daar
word vragte koekies en beskuit by hulle afgelaai en kon hulle ook maandeliks
Montego Hondekos ontvang.
Ons het Huis Minette genader om hul mense aan ons honde voor te stel, want
dit sou baie goeie terapie wees. Dit het uitstekende gevolge gehad.
Hierdie mense kan met die honde kommunikeer op ‘n ander vlak as ons.
Dit is absoluut
ongelooflik om te sien. !

Die afgelope vier jaar het ons dwarsdeur die jaar gereeld kontak gemaak met
Huis Minette se inwoners en die meeste van hulle is vandag die trotse
mede-eienaar van ‘n pragtige Boerboel.
Ons het ook by die afgelope skou aan tien van hulle sertifikate as Boerboel
Hanteerders oorhandig. Dit was ‘n hoendervleis en trane ondervinding. Nie
net vir die betrokkenes nie, maar ook die toeskouers het trane in die oë en
‘n knop in die keel gekry. . Elke jaar word daar ook ‘n klomp Montego
Classic Hondekos aan Kirkwood Save-A-Pet oorhandig, wat alles geborg word
deur Montego Classic Pet Nutrition. Hierdie geskied alles onder die vaandel
van die ABSA Kirkwood Wildsfees in samewerking met die ECBA (Eastern Cape
Boerboel Association)
Ons gaan volgende jaar die grootste SA Boerboel Skou in die land aanbied.
Daar gaan vertoners van reg oor die land kom om ons te ondersteun en om hul
diere te skou. Ons be-oog om meer as 100 honde daar te vertoon. Dit gaan
asemrowend wees, want die wêreld se beste en mees gesogte swart Boerboele
gaan ook daar ten toon gestel word. Huis Minette gaan weereens die eregaste
wees en ‘n groot geldelike skenking sal aan hulle oorhandig word.
Dit gaan ‘n asemrowende geleentheid wees..! |
|
Local Traditional Culture |
|

"Traditional" favourite of the ABSA Kirkwood Wildlife Festival.
This mens group started in 1996 with their traditional dancing. Nqweba is the
Xhosa word for the Sundays River which winds through the famous citrus producing
valley.
They are popular at customary celebrations and national days of significance. |
|

Since the start of the Wildlife Festival, the donkey carts in our community
have played an important role in making the festival a success. Each year,
donkey cart owners spruce up their carts with new coats of paint, new bits
and harnesses for the donkeys and, where finances permit, new clothes for
themselves. After a competition where the best cart is chosen, the donkey
carts become official ‘taxis’ for the festival, transporting festival goers
from the parking lot to the festival grounds and back for a small fee. It
must be mentioned that the best cart comprises looks, roadworthiness, health
and condition of the donkeys, as well as the condition of the tack for the
donkeys. The donkey carts are strictly monitored by Kirkwood Save-a-Pet to
ensure that the donkeys are not overworked and that the donkeys are rested
at least every half an hour. Whips are not permitted and any driver not
adhering to these rules is removed from the program. The use of these carts
has not only created job opportunities for local cart owners, but instils a
sense of pride in each and every one of them. This results in better care
being taken of their donkeys and cart drivers who wish to participate in
future festivals know that they have to maintain these. |
|
 |