• Menu
  • Skip to primary navigation
  • Skip to main content

Before Header

  • Email
  • Facebook
  • Instagram
  • RSS
  • Twitter

SPAR Kirkwood Wildsfees 2023

Heeltyd Speeltyd

  • Home
  • Coming soon – we’re going BIG in 2023
  • Addo
  • 2022 Highlights
  • Accommodation
  • Search
  • Home
  • Coming soon – we’re going BIG in 2023
  • Addo
  • 2022 Highlights
  • Accommodation
  • Search
SPAR Kirkwood Wildsfees 2023 > Whats happening > 2019 > Artists

ATKV en Die Burger se Koek oppie Stoep

Kom kuier en Praat saam met ons op die Stoep, en hier sal jy menigte bekendes ontmoet. Kom kyk na die grootste en wildste koek in Kirkwood, kom doen jou deel want met hierdie koek mag jy dalk die harte steel! Met jou wen-foto word jy beloon, of met n Afrikaanse boek bekroon! Kom kyk na toneel op sy beste met talent uit ons eie geweste! Van die heerlikste KOFFIE en die lekkerste KOEK tot waar jy jou maters ontmoet, alles gebeur in Afrikaans by ATKV en DIE BURGER se “Koek oppie Stoep” …

ATKV en Die Burger se Koek oppie StoepRead More

Copyright © 2022 · SPAR Kirkwood Wildsfees · Site: Reach Trust · Content: Siyathetha