kykNET Leefstyl Plein
Friday, June 28
Fun day – whole day – sip on craft gins and nibble on gourmet delights while listening to sensational sounds.
10:30 – 12:30: The Sensationals
12:30 – 13:00: Rob & Ferdi
Saturday, June 29
Heeldag vermaak – n verskeidenheid van wyne, immergewilde gin cocktails en uitgesoekte happies met “laid back” klanke in die agtergrond.
10:30 – 14:30: Bay City Rockers – CCR
Sunday, June 30
Die bymekaar kom plek vir die Skaapkop Langtafel Banket geborg deur ECPTA.
Tyd: 11:00
Prys: R150 – Skaapkop
R 80 – Skaapstertjies
Kom geniet die tafel met ons eie kykNET akteurs Drs Steve (Binnelanders) en Siya (Suidooster) en Simonstertjie (Getroud met rugby).